Skip to content

LINGI bear

R1,699.00 inc VAT

🧸Welcome at Lingi! Join the brand-new Lingi–library met honderde klank: stories, rympies, liedjies asook nuwe stories, liedjies en vele meer!  Nuwe klank word gereeld vrygestel!
🧸Die gratis klank wat saam met Lingi kom is ook in die Lingi bibioteek gelaai:  Afrikaanse taalbondel, Engelse taalbondel, tradisionele stories, Bybelstories, trekkerstories, traditional stories (Eng), Bible stories (Eng).
🧸Ons laai die Afrikaanse taalbondel (of Engels) met meer as 4000 woorde: kleure, liggaamsdele, telwoorde, dieregeluide, rympies, liedjies en stories reeds op Lingi en die kleinding kan dadelik begin speel.
🧸Om die vlakke/ouderdomme verander, druk jy Lingi se voete gelyktydig in.  Dan word hy ‘n jaar ouer.  Jy kan so deur die vlakke/ouderdomme roteer.
🧸Ons borduur jou kind se naam gratis agter op die Lingi baadjie. Vul asseblief die naam korrek in die blokkie hier onder in.
🧸Tweede baadjie vir jou superheld word saam verpak (as jy die taal wissel, wissel jy die baadjie en siedaar, kleinding verwar nie die tale nie!)
🧸3 x AA Energizer batterye is ingesluit.
🧸USB kabel is ingesluit (Die LINGI PROGRAM werk net op Windows en nie op iOS nie)
🧸Volkleur gedrukte brosjure met al die woorde en frases wat Lingi praat, woorde van die liedjies en rympies asook volledige instruksies word saam versend. Die stories is oudiostories en woorde is nie in die brosjure nie.

🚚Aflewering:  Ons neem 3 – 4 werksdae om die hempie te borduur, die klank te laai en die verpakking te doen.  Daarna versend ons via Courier Guy en hulle neem ook 3 – 4 werksdae.
📌Onthou:  As jy Lingi as ‘n geskenk koop (bv. vir Kersfees) moet jy steeds asseblief die pakkie oopmaak wanneer jy dit ontvang, die produk toets, die batterye uithaal en so stoor.

Please type the name / names that we should embroider on the Lingi t-shirt(s). Kindly double check the spelling. Should you wish for no embroidery, type NO EMBROIDERY.

Add SoPure non toxic cleaning spray to your cart (specifically tested on Lingi's coat).

We want you to be 100% happy with your purchase. Please read the short message to be sure about your choice. We have two Lingi options with distinct differences in the electronics.

  • Standaard Lingi (ook bekend as “Grootboet” – 30cm): 8 ingeboude knoppies, groter geheuekaart, meeste van die klank reeds opgelaai. In die mark sedert 2021 en hy was op TV-programme (Kwela, Ontbytsake), op radio en in koerante. (R1699)
  • Lingi Mini-me (ook bekend as “Kleinboet” – 23cm): een klankknoppie op die klankboks, kleiner geheuekaart. Kan een klankbondel (byvoorbeeld maaltafels) op ‘n slag speel. Jy kan ekstra klankboksies aankoop / elke keer ‘n album op die klankboksie laai vanaf die Lingi biblioteek. Vrygestel in Augustus 2024. (R899)

SKU: LINAFR Category: Tag:

Nog enige inligting

Weight N/A
Dimensions N/A
Produk

LINGI™ Sagte speelding wat klank kan speel.

Ouderdomsgroep

1 – 4+ jaar

Geheuekaartformaat

FAT

Oudioformaat

Mp3

USB

USB 2.0

Krag

3 (drie) AA batterye (Energizer ingesluit).
Om batterye te ruil is ‘n skroewedraaier nodig (nie ingesluit nie).

Interne luidspreker

1W

Afmetings

30cm (L) x 21 cm (B) x 32 cm (H)

Gewig

500 gram

Stopsel

100% Poliëster

Materiaal

100% Poliëster

Borduurwerk

Keuse om die naam van die kind agter op die LINGI™ hempie te laat borduur.

Choice of language to be initially loaded on Lingi

Afrikaans, English

Back To Top
Gesels met ons
Stuur met WhatsApp
en_ZAEnglish