Lingi Mini-me bear
R899.00 inc VAT
🧸Welkom by Lingi mini-me. Ingesluit in jou aankoop is ‘n sagte Lingi mini-me beer (23cm), een klankboks, twee baadjies (1x bruin, 1x afwit) en 3x AAA Engergizer max batterye, pragtig verpak met volledige instruksies✨
🧸Ons laai 7 liedjies op die klankboks, ideaal om dadelik te begin speel🎵
🧸Koop ekstra klankbokse (klankalbums) en temabaadjies hier onder aan
🧸Borduurwerk is gratis agter op die bruin Lingi baadjie. Vul asseblief die naam korrek in die blokkie hier onder in.
🧸Jy kan ook klank vanaf ons Lingi biblioteek op jou Lingi mini-me laai. Die USB kabel is ingesluit (📌Die Lingiprogram werk net op Windows en nie op iOS nie).
🚚Aflewering: Ons neem 3 – 4 werksdae om die hempie te borduur, die klank te laai en die verpakking te doen. Daarna versend ons via Courier Guy en hulle neem ook 3 – 4 werksdae vir aflewering.
📌Onthou: As jy Lingi mini-me as ‘n geskenk koop (bv. vir Kersfees) moet jy steeds asseblief die pakkie oopmaak wanneer jy dit ontvang, die produk toets, die batterye uithaal en so stoor.
Nog enige inligting
| Weight | N/A |
|---|---|
| Dimensions | N/A |
| Produk | LINGI™ Sagte speelding wat klank kan speel. |
| Ouderdomsgroep | 1 – 4+ jaar |
| Geheuekaartformaat | FAT |
| Oudioformaat | Mp3 |
| USB | USB 2.0 |
| Krag | 3 (drie) AA batterye (Energizer ingesluit). |
| Interne luidspreker | 1W |
| Afmetings | 30cm (L) x 21 cm (B) x 32 cm (H) |
| Gewig | 500 gram |
| Stopsel | 100% Poliëster |
| Materiaal | 100% Poliëster |
| Borduurwerk | Keuse om die naam van die kind agter op die LINGI™ hempie te laat borduur. |
| Choice of language to be initially loaded on Lingi | Afrikaans, English |











