Skip to content
🐻Ons aanlynwinkel is altyd oop🛒

LINGI MINI-ME beer

R899.00 inc VAT

  • Sluit aan by die splinternuwe Lingi–biblioteek met honderde klank: stories, rympies, liedjies asook nuwe stories, liedjies en vele meer!
  • Ons laai 7 Afrikaanse liedjies op die Lingi mini-me.
  • Die GRATIS klank wat saam met Lingi mini-me kom is ook in die Lingi bibioteek gelaai:  7 tradisionele stories, 7 Bybelstories, 7 trekkerstories, 7 traditional stories (Eng), 7 Bible stories (Eng).
  • Ons borduur jou kind se naam GRATIS agter op die Lingi baadjie. Vul asseblief die naam korrek in die bokkie hier onder in.
  • Ons verskaf ‘n tweede baadjie vir jou superheld.
  • 3x AAA batterye is ingesluit.
  • USB kabel is ingesluit (LET WEL: Die LINGI PROGRAM werk net op Windows en nie op iOS nie)
  • AFLEWERING:  Ons neem 3 – 4 werksdae om die hempie te borduur, die klank te laai en die verpakking te doen.  Daarna versend ons via Courier Guy en hulle neem ook 3 – 4 werksdae vir aflewering.
  • ONTHOU:  As jy Lingi mini-me as ‘n geskenk koop (bv. vir Kersfees) moet jy steeds asseblief die pakkie oopmaak wanneer jy dit ontvang, die produk toets, die batterye uithaal en so stoor.

Tik asseblief die naam/name in wat jy agter op die Lingi hempie/hempies geborduur wil he. Maak asseblief seker van die spelling. Indien u nie ‘n naam wil he nie, tik GEEN.

Voeg SoPure nie-toksiese skoonmaakmiddel in jou mandjie (spesiaal op Lingi se vel getoets).

Ons wil hê jy moet 100% gelukkig met jou aankoop wees. Lees asseblief die kort boodskap om seker te maak van jou keuse. Ons het twee Lingi opsies met kenmerkende verskille in die elektronika.

  • Standaard Lingi (ook bekend as “Grootboet” – 30cm): 8 ingeboude knoppies vir kinders om te druk. Groter geheuekaart. Meeste van die klank reeds opgelaai. In die mark sedert 2021 en hy was op TV-programme (Kwela, Ontbytsake), op radio en in koerante. (R1699)
  • Lingi Mini-me (ook bekend as “Kleinboet” – 23cm): een klankknoppie op die klankboks. Kleiner geheuekaart. Kan een klankbondel (byvoorbeeld maaltafels) op ‘n slag speel. Klank moet vanaf ons webwerf opgelaai word. Vryggestel in Augustus 2024. (R899)

SKU: LINAFR-1 Category: Tag:

Nog enige inligting

Weight N/A
Dimensions N/A
Produk

LINGI™ Sagte speelding wat klank kan speel.

Ouderdomsgroep

1 – 4+ jaar

Geheuekaartformaat

FAT

Oudioformaat

Mp3

USB

USB 2.0

Krag

3 (drie) AA batterye (Energizer ingesluit).
Om batterye te ruil is ‘n skroewedraaier nodig (nie ingesluit nie).

Interne luidspreker

1W

Afmetings

30cm (L) x 21 cm (B) x 32 cm (H)

Gewig

500 gram

Stopsel

100% Poliëster

Materiaal

100% Poliëster

Borduurwerk

Keuse om die naam van die kind agter op die LINGI™ hempie te laat borduur.

Keuse van taal wat ons eerste op Lingi moet laai

Afrikaans, English

Back To Top
afAfrikaans