Skip to content

LINGI MINI-ME: Aanvangspakket

R699.00 inc VAT

Agentepak vir ambassadeurs vir Opvoedkundige Lingi

Welkom by ons Lingi-span! Jy kan jou aanvangspakket@ R699 hier aankoop. Dit bestaan uit ‘n Opvoedkundige Lingi en vertoonboks. Die opvoedkundige Lingi bestaan uit ‘n Lingi plus twee hempies (met borduurwerk van jou keuse) plus die klankboks, 3 AAA-Energizer Max batterye en USB-kabel asook toegang tot ons webblad met al die klank wat beskikbaar is (slaapklanke, stories, liedjies, skoolgereedheid en maaltafels – in Afrikaans en Engels). ‘n 70-blad volkleur gedrukte inligtingsboek is in die pakket ingesluit. Hoop jy gaan heerlik saam met ons speel en werk!

Category:
Back To Top
afAfrikaans