Skip to content

 beer
“ek is ‘n sagte superheld en kan praat en sing en vertel die mooiste stories!”

  • Afrikaans en Engels
  • Meer as 4000+ woorde reeds gelaai
  • Liedjies en dieregeluide, telwoorde en kleure
  • Liggaamsdele, rympies, stories, en soveel meer!
  • Bybelstories, ABC-liedjies, Bybelliedjies, maaltafels …. en
  • kalmeerklanke

NOU BESKIKBAAR

Koop Lingi/Lingi Plus

Lingi op Ontbytsake! 🧸

Meer as 4 000 woorde en frases in Afrikaans én Engels.

– biblioteek

Grootste opvoedkundige klankbiblioteek

Stroom / Laai op Lingi

Awh, kyk hoe oulik! Lingi kry sy eie nuwe klerekas!
Nuwe baadjies, asook Kersfeesbaadjies en Lingi vellies is hier! Bestel in ons winkel of saam met jou Lingibeer aankoop

Ek’s nuut hier!

Vertel my meer van Lingi en Lingi mini-me? Vertel my van die klank wat ek saam met my eerste aankoop kry en sommer ook die verskil tussen die twee?

Die grootste verskil tussen Lingi/Lingi Plus en Lingi mini-me is in die elektronika, wat die prys beïnvloed.

🔊 Klank & Geheue

  • Lingi/Lingi Plus het ‘n groot geheuekaart en 8 ingeboude knoppies waarop kinders kan druk om klanke te hoor.
  • Lingi mini-me het ‘n kleiner geheuekaart en een klankboks met een klankknoppie. Koop ekstra klankboksies, met klank vooraf gelaai, aan.

📏 Grootte & Baadjies

  • Lingi is 30cm groot met roomwit en blou skoolgereedbaadjies.
  • Lingi mini-me is 23cm met bruin en afwit baadjies.

🎶 Inhoud

  • Lingi/Lingi Plus kom reeds gelaai met 4000 woorde – liedjies, rympies, dieregeluide, 7 stories en meer – en hy “groei saam met jou kind”. Druk altwee voete en hy word ‘n jaar ouer!  GRATIS klank vir Lingi beskikbaar in die Lingi biblioteek:  English language bundel, Afrikaanse taalbondel, 7 tradisionele stories, 7 Bybelstories, 7 plaas/trekkerstories, 7 traditional stories (Eng), 7 Bible stories (Eng). Gradeer op na die 15 tema LINGI PLUS vir meer luistergenot!
  • Lingi mini-me het 7 geliefde liedjies gelaai. GRATIS klank vir Lingi mini-me beskikbaar in die Lingi biblioteek:  7 tradisionele stories, 7 Bybelstories, 7 plaas/trekkerstories, 7 traditional stories (Eng), 7 Bible stories (Eng).  Of koop ekstra klankboksies in ons winkel aan, vir ure se luisterpret.
Koop Lingi/Lingi Plus

🔌 USB & Die Lingi biblioteek

  • Albei Lingis word voorsien van ‘n USB-kabel sodat jy maklik nuwe klank vanaf die Lingi biblioteek kan aflaai — vir ure se luisterpret!

📲 Inhoud in die Lingi biblioteek

  • Die Lingi subskripsie ontsluit ‘n magdom nuwe opvoedkundige klank vir beide Lingis (asook gereelde nuwe toevoeging van klank!) – perfek vir ure se luistergenot!
  • Sluit aan by die Lingi biblioteek en raak deel van die wonderwêreld van Lingi!

– biblioteek

🎁 O ja, ek weet presies wie sal mal wees oor ’n Lingi-geskenk!

👶 Ek wil graag vir iemand ‘n geskenkbewys gee, vir ‘n bedrag van my keuse, vir ‘n Lingi of Lingi mini-me, ’n splinternuwe baadjie, of toegang tot die Lingi biblioteek en die wonderwêreld van Lingi!

Jy is welkom, Lingi of iets uit die Lingi winkel is altyd ‘n gunsteling geskenk!

Ek wil graag nog meer oor Lingi weet?

Besoek gerus ook ons Facebook (lingi) en Instragram (@lingi.co.za)

Lees hierdie superoulike boodskappe:

En ons bekkige superheld was al oral op TV en radio!

Die Lingi-mamma, Bertha Lewis, aan die woord:

Kyk gerus die Kwela en Ontbytsake video’s!

  • Vol toegang tot Lingi se klankbiblioteek
  • Stroom klank of laai op Lingi / Lingi mini-me via die USB-kabel vanaf jou rekenaar!
  • Opvoedkundige inhoud

Back To Top
Gesels met ons
Stuur met WhatsApp
afAfrikaans