Betaling
Wat is my betaalopsies?
Jy kan met die volgende gebruik om te betaal:
- Kredietkaart
- Bankoordrag – jy sal ‘n faktuur ontvang met ons bankbesonderhede. Sodra die bedrag op ons bankstaat reflekteer versend ons die produk
- Kontantdeposito – Daar is ‘n 3% bybetaling op die bedrag indien jy hierdie metode verkies.
Krediet- en tjekkaarte
Kredietkaarte is ‘n algemeen aanvaarde betaalvorm. Ons prosesseer plaaslike en internasionale krediet- en tjekkaarte. Ons sisteem is veilig om te gebruik.
Vinnige bankoordrag
Vinnige bankoordrag (“instant EFT”) bemagtig kopers om betalings deur middel van ‘n bankoordrag vanaf Suid-Afrika se vier grootste banke te maak. Die oordrag word dadelik geverifieer – geen twee dag wagtydperk, geen betalingsbewys en geen verskaffing van persoonlike finansiele inligting nie.
PayFast
Vir ‘n veiliger, vinniger en gemakliker betalingsopsie, stoor jou kaartbesonderhede op Payfast wanneer jy inkopies op www.lingi.co.za doen.
Wanneer word die betaling van jou rekening verhaal?
Dadelik. Dit beteken ons kan dadelik jou bestelling begin verwerk.
Elektroniese bankoordrag
Elektroniese bankoordragbetalings kan ook op www.lingi.co.za gemaak word. Selekteer die BANK WIRE betalingsknoppie wanneer jy by die inkopiemandjie kliek (‘check out’). Jy sal vir ons jou betalingsbewys binne 48 uur na hello@lingi.co.za moet stuur.
Elektroniese bankoordragbetalings kan tot 48 uur of 2-3 werksdae neem om op ons bankstate te reflekteer. Ethnic Works sal die produk versend sodra ons die betaling op die bankstaat opspoor.
Sommige banke gee ook die opsie dat jy die fondse dadelik oordra (clear immediately’) maar dit het ‘n ekstra koste vir jou as koper. Hierdie koste kan van bank tot bank verskil.
Bankbesonderhede:
Ethnic Works (PTY) LTD
Banknaam: First National Bank (FNB)
Rekeningtipe: Tjekrekening
Rekeningnommer: 62819290298
Taknaam: Zeerust
Takkode: 240 240
Swiftkode: FIRNZAJJ
Verwysing: Jou naam en van
E-pos bewys van betaling na hello@lingi.co.za. Die bestelling sal geprosesseer word sodra die betaling op ons bankstaat vertoon.