Skoolgereed – baadjie (kleure, vorms, dieregeluide, telwoorde)
R240.00 inc VAT
- Beskikbaar vir Lingi en Lingi mini-me
- Slegs die baadjie, Lingi uitgesluit
- Gebruik baadjie saam met Skoolgereedalbum in https://stream.lingi.co.za
- Of koop ‘n ekstra klankboksie aan met die Skoolgereedalbum reeds gelaai.
