Skip to content

LINGI MINI-ME beer

R899.00 inc VAT

🧸Welkom by Lingi mini-me.  Ingesluit in jou aankoop is ‘n sagte Lingi mini-me beer (23cm), een klankboks, twee baadjies (1x bruin, 1x afwit) en 3x AAA Engergizer max batterye, pragtig verpak met volledige instruksies✨
🧸Ons laai 7 liedjies op die klankboks, ideaal om dadelik te begin speel🎵
🧸Koop ekstra klankbokse (klankalbums) en temabaadjies hier onder aan
🧸Borduurwerk is gratis agter op die bruin Lingi baadjie. Vul asseblief die naam korrek in die blokkie hier onder in.
🧸Jy kan ook klank vanaf ons Lingi biblioteek op jou Lingi mini-me laai.  Die USB kabel is ingesluit (📌Die Lingiprogram werk net op Windows en nie op iOS nie).
🚚Aflewering:  Ons neem 3 – 4 werksdae om die hempie te borduur, die klank te laai en die verpakking te doen.  Daarna versend ons via Courier Guy en hulle neem ook 3 – 4 werksdae vir aflewering.
📌Onthou:  As jy Lingi mini-me as ‘n geskenk koop (bv. vir Kersfees) moet jy steeds asseblief die pakkie oopmaak wanneer jy dit ontvang, die produk toets, die batterye uithaal en so stoor.

Tik asseblief die naam in wat jy agter op die Lingi hempie geborduur wil he. Maak asseblief seker van die spelling. Indien jy geen naam verlang, tik GEEN.

Voeg SoPure nie-toksiese skoonmaakmiddel in jou mandjie (spesiaal op Lingi se vel getoets).

Ons wil hê jy moet 100% gelukkig met jou aankoop wees. Lees asseblief die kort boodskap om seker te maak van jou keuse. Ons het twee Lingi opsies met kenmerkende verskille in die elektronika.

  • Standaard Lingi (ook bekend as “Grootboet” – 30cm): 8 ingeboude knoppies, groter geheuekaart, meeste van die klank reeds opgelaai. In die mark sedert 2021 en hy was op TV-programme (Kwela, Ontbytsake), op radio en in koerante. (R1699)
  • Lingi Mini-me (ook bekend as “Kleinboet” – 23cm): een klankknoppie op die klankboks, kleiner geheuekaart. Kan een klankbondel (byvoorbeeld maaltafels) op ‘n slag speel. Jy kan ekstra klankboksies aankoop / elke keer ‘n album op die klankboksie laai vanaf die Lingi biblioteek. Vrygestel in Augustus 2024. (R899)

SKU: LINAFR-1 Category: Tag:

Nog enige inligting

Weight N/A
Dimensions N/A
Produk

LINGI™ Sagte speelding wat klank kan speel.

Ouderdomsgroep

1 – 4+ jaar

Geheuekaartformaat

FAT

Oudioformaat

Mp3

USB

USB 2.0

Krag

3 (drie) AA batterye (Energizer ingesluit).
Om batterye te ruil is ‘n skroewedraaier nodig (nie ingesluit nie).

Interne luidspreker

1W

Afmetings

30cm (L) x 21 cm (B) x 32 cm (H)

Gewig

500 gram

Stopsel

100% Poliëster

Materiaal

100% Poliëster

Borduurwerk

Keuse om die naam van die kind agter op die LINGI™ hempie te laat borduur.

Keuse van taal wat ons eerste op Lingi moet laai

Afrikaans, English

Back To Top
Gesels met ons
Stuur met WhatsApp
afAfrikaans