Skip to content

Opvoedkundige LINGI beer

R999.00 inc VAT

  • Ons laai 7 Afrikaanse liedjies op die opvoedkundige Lingi.
  • Jy wissel self maklik die klank.
  • Werk op alle rekenaars.
  • Ons borduur jou kind se naam GRATIS agter op die Lingi baadjie. Vul asseblief die naam korrek in die bokkie hier onder in.
  • Ons verskaf ‘n tweede baadjie vir jou superheld.
  • 3x AAA batterye is ingesluit.
  • Jy kan die volledige boek van 70 bladsye,  met die stories se woorde, skoolgereedheidshulpmiddels, maaltafels en meer, gratis aflaai

Wat is die verskil tussen die Standaard Lingi en die Opvoedkundige Lingi? Kyk die video hier.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R333.00 with PayJustNow.
Find out how...

PayJustNow is a simple, easy-to-use payment system.

Here’s how it works:

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 equal, zero interest instalments. You’ll pay one instalment at the time of purchase, the next at the beginning of the following month and the last one a month thereafter.
#zerointerest

Step 1:

Browse your favourite online stores and proceed to check-out.

Step 2:

Choose PayJustNow as your payment method.

Step 3:

Create your account as easily as if your eyes were shut (though we’d recommend you keep them open).

Step 4:

Complete your purchase and whoop for joy!

Here’s what you’ll need:

  A valid RSA ID document

  To be over 18 years old

  An email address

  A SA Bank issued debit or credit card

Tik asseblief die naam/name in wat jy agter op die Lingi hempie/hempies geborduur wil he. Maak asseblief seker van die spelling. Indien u nie ‘n naam wil he nie, tik GEEN.

Voeg SoPure nie-toksiese skoonmaakmiddel in jou mandjie (spesiaal op Lingi se vel getoets).

Ons wil hê jy moet 100% gelukkig met jou aankoop wees. Lees asseblief die kort boodskap om seker te maak van jou keuse. Ons het twee Lingi opsies met kenmerkende verskille in die elektronika.

  • Standaard Lingi (ook bekend as “Grootboet” – 30cm): 8 ingeboude knoppies vir kinders om te druk. Groter geheuekaart. Meeste van die klank reeds opgelaai. In die mark sedert 2021 en hy was op TV-programme (Kwela, Ontbytsake), op radio en in koerante. (R1799)
  • Opvoedkundige Lingi (ook bekend as “Kleinboet” – 23cm): een klankknoppie op die klankboks. Kleiner geheuekaart. Kan een klankbondel (byvoorbeeld maaltafels) op ‘n slag speel. Klank moet vanaf ons webwerf opgelaai word. Vryggestel in Augustus 2024. (R999)
  • Die klanke van hierdie twee is nie uitruilbaar nie.

Kyk asseblief na die video wat die verskille verduidelik: https://youtu.be/VYHiG3CMlPI.

SKU: LINAFR-1 Category: Tag:

Nog enige inligting

Weight N/A
Dimensions N/A
Produk

LINGI™ Sagte speelding wat klank kan speel.

Ouderdomsgroep

1 – 4+ jaar

Geheuekaartformaat

FAT

Oudioformaat

Mp3

USB

USB 2.0

Krag

3 (drie) AA batterye (Energizer ingesluit).
Om batterye te ruil is ‘n skroewedraaier nodig (nie ingesluit nie).

Interne luidspreker

1W

Afmetings

30cm (L) x 21 cm (B) x 32 cm (H)

Gewig

500 gram

Stopsel

100% Poliëster

Materiaal

100% Poliëster

Borduurwerk

Keuse om die naam van die kind agter op die LINGI™ hempie te laat borduur.

Keuse van taal wat ons eerste op Lingi moet laai

Afrikaans, English

Back To Top
afAfrikaans