– biblioteek
Die grootste opvoedkundige klankbiblioteek
Stroom / Laai op Lingi
stream.lingi.co.za
Ontmoet ons gewilde Lingi en Lingi mini-me bere en sluit aan by die splinternuwe
–biblioteek met honderde klank: stories, rympies, liedjies asook nuwe stories, liedjies en vele meer!
Honderde liedjies, stories, rympies, skoolgereedheidsklanke, maaltafels en nog baie meer is reeds in die biblioteek gelaai! Sluit aan en laat die pret begin. Nuwe klank word gereeld vrygestel!
📚🎶Geen Lingi? Geen probleem! Stroom al die klank. Begin sommer vandag 🎧🐻 of laai die klank op jou Lingi of Lingi mini-me
Hoe om die klank te verander op jou Lingi:
– biblioteek
Awh, kyk hoe oulik! Lingi kry sy eie nuwe klerekas!
Kersfees baadjie en Lingi vellies is hier!

Bestel ‘n baadjie in ons winkel, laai die bypassende stories of liedjies vanaf die Lingi biblioteek op en laat die avontuur begin!
Nuwe baadjies en klank word gereeld vrygestel. Hou die blad dop!
Ek’s nuut hier!
Vertel my meer van Lingi en Lingi mini-me? Vertel my van die klank wat ek saam met my eerste aankoop kry en sommer ook die verskil tussen die twee?
Die grootste verskil tussen Lingi en Lingi mini-me is in die elektronika, wat die prys beïnvloed.
🔊 Klank & Geheue
- Lingi het ‘n groot geheuekaart en 8 ingeboude knoppies waarop kinders kan druk om klanke te hoor.
- Lingi mini-me het ‘n kleiner geheuekaart en een klankboks met een klankknoppie.
📏 Grootte & Baadjies
- Lingi is 30cm groot met groen en veelkleurige baadjies.
- Lingi mini-me is 23cm met bruin en afwit baadjies.
🎶 Inhoud
- Lingi kom reeds gelaai met 4000 woorde – liedjies, rympies, dieregeluide, 7 stories en meer – en hy “groei saam met jou kind”. Druk altwee voete en hy word ‘n jaar ouer! GRATIS klank vir Lingi beskikbaar in die Lingi biblioteek: English language bundel, Afrikaanse taalbondel, 7 tradisionele stories, 7 Bybelstories, 7 plaas/trekkerstories, 7 traditional stories (Eng), 7 Bible stories (Eng).
- Lingi mini-me het 7 geliefde liedjies gelaai. GRATIS klank vir Lingi mini-me beskikbaar in die Lingi biblioteek: 7 tradisionele stories, 7 Bybelstories, 7 plaas/trekkerstories, 7 traditional stories (Eng), 7 Bible stories (Eng).
🔌 USB & Die Lingi biblioteek
- Albei Lingis word voorsien van ‘n USB-kabel sodat jy maklik nuwe klank vanaf die Lingi biblioteek kan aflaai — vir ure se luisterpret!
📲 Inhoud in die Lingi biblioteek
- Die Lingi subskripsie ontsluit ‘n magdom nuwe opvoedkundige klank vir beide Lingis (asook gereelde nuwe toevoeging van klank!) – perfek vir ure se luistergenot!
- Sluit aan by die Lingi biblioteek en raak deel van die wonderwêreld van Lingi!
– biblioteek
🎁 O ja, ek weet presies wie sal mal wees oor ’n Lingi-geskenk!
👶 Ek wil graag vir iemand ‘n geskenkbewys gee, vir ‘n bedrag van my keuse, vir ‘n Lingi of Lingi mini-me, ’n splinternuwe baadjie, of toegang tot die Lingi biblioteek en die wonderwêreld van Lingi!
Jy is welkom, Lingi of iets uit die Lingi winkel is altyd ‘n gunsteling geskenk!
Ek wil graag nog meer oor Lingi weet?
Besoek gerus ook ons Facebook (lingi) en Instragram (@lingi.co.za)
Lees hierdie superoulike boodskappe:
En ons bekkige superheld was al oral op TV en radio!







































